Trusc se aansoek om fibre-internet te installeer in die dorpe van die Swartland area, en om dus gratis opvoedkundige internet aan skoliere te verskaf, word deur Swartland Munisipaliteit geblokkeer.

Sedert 2019 was daar reeds goedkeuring in plek vir ‘n sekere plaaslike verskaffer om vesel-internet in Malmesbury te installeer. Ongelukkig is hierdie voordeel slegs gebruik om ‘n klein getal van die gegoede area lewendig te maak met vesel internet wat ‘n hoë opbrengste verskaf,
terwyl die res van die Swartland gemeenskap daaronder ly en weerhou word om hierdie diens te ontvang van meer mededingende verskaffers.

Trusc probeer nog heeltyd om sy eie fibre-internet te installeer sodat ons aan die gemeenskap van Malmesbury gratis toegang kan gee to Opvoedkundige inhoud. Ons het toestemming versoek vir Malmesbury, Moorreesburg, Darling, Riebeeck Wes en Riebeeck Kasteel en almal was verwerp.
omrede almal reeds uitgereik was, wat blyk dat dit nie die geval is nie.

Lees die volledige storie deur hier te druk of op die beeld hierbo, of besoek ons Facebook bladsy

Oortref
  • Vermoë
  • Verwagtinge
  • Limiete

Ons Edu-Fi span by Trusc het dit die hoogste prioriteit gemaak om onderwyser en studente te verbind tydens die Covid – 19 pandemie

0
Skole aan boord
0
Onderwysers gekonnekteer
0
Studente gekonnekteer